• HopeTrust

#GROEIprojek kry ondersteuning uit plaaslike gemeenskappe!


Die Blanckenberg boere van Philadelphia, Western Cape, South Africa het twee groot vragmotors #kompos gegee vir #groentetuine in Atlantis, Western Cape!


Daar word begin op die gronde van Orion Organisation NPC , 'n nie-winsgewende organisasie wat werk verskaf aan gestremdes. Kyk die video om te sien hoe die tonne kompos op die vragmotors gelaai word.

0 comments

Recent Posts

See All