• HopeTrust

GROEI-projek terugvoer

Ettienne Pio van Lasarus Ministries deel hulle terugvoer nadat hulle in Julie betrokke geraak het by ons #GROEIprojek. Hulle groentetuine vorder fluks!

Baie dankie vir julle ondersteuning! Aan #God al die eer!



#groei #groen #green #sustainable #gardening #tuinmaak #grow #plants #vegetables #community #share #hope #love #like #follow #foodies #food #help #CommunityInAction #faith #church

0 comments

Recent Posts

See All