• HopeTrust

'n Jaar van uitdagings en suksesse

Die jaar 2017 was beide 'n frustrerende en opwindende jaar vir die Hoop en Versoening Trust. Opwindend omdat talle nuwe produkte die lig kon sien, maar frustrerend omdat ons moes handel met al die uitdagings van onopgespoorde titelaktes en frustrasie rondom goedkeuring van bouprojekte wat ons prosesse vertraag het. Ons is egter dankbaar om talle ander projekte wel op die tafel te kon sit.


HVT 2017 Jaarverslag
.pdf
PDF • 1.22MB

0 comments

Recent Posts

See All