Keep an eye on this section. As the seeds are being packed and getting ready to be delivered, we will keep you informed here. News coming soon...

Calvyn Prostestantse Kerk vat hande met Groeiprojek

 

Die CPK het op entoesiastiese wyse ingekoop in die GROEI Groentesaadprojek. Braam Hanekom het die week saad vir 22 gemeentes aan die moderatuur oorhandig. Dit sal sover as Kommagas versprei word. 

 

Die gemaskerde persone op die foto is vlnr: Deon Jantjies, Darryl Mackriel, Braam Hanekom, Jan Cloete (moderator) en William Williams

Valley Food Gardens - aflewering word op 27 Junie 2020 gedoen

 

Hou 'n ogie op hierdie artikel. Daar sal meer deurgegee word na aflewering.

KLIK hier en leer meer oor Valley Food Gardens in Greyton / Genadendal:

https://www.youtube.com/watch?v=Zf3C6CM1mcE&feature=youtu.be

  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter

Tel: 021 957 7202 | hvt@kaapkerk.co.za | 5 De Lange Street, Bellville ,7530 | South Africa | (176-982 - NPO)

Trustees: Braam Hanekom (Chairperson), Hannl Cronjé, Herman Bailey, Bossie Minnaar, Ritz de la Bat, Sam Dandala, Sean Esterhuizen

 

© 2020 by Hope and Reconciliation Trust