WHO ARE WE?

The Hope and Reconciliation Trust is a NPO (Non-Profit Organisation) that has been established to give South Africans the opportunity to contribute to the restoration of the country out of gratitude. We have recognised the need of people who want to contribute, but who are unsure of how to do so with the fear that their contributions will be lost amidst the current culture of squandering. The Hope and Reconciliation Trust aims to provide a platform where contributions can be made with peace of mind that results in tangible improvements in our country.

 

Our MISSION

To provide a platform for individuals and organizations to contribute out of gratitude towards restoration and reconciliation in South Africa.

 

Our VISION

To co-create and see a reconciled South Africa through the focus of early child development (ECD) by ensuring that every child has access to a proper ECD-centre in order to develop holistically and optimally.

 

Our VALUES

  • Gratitude

  • Trust

  • Integrity

 

WHAT DO WE DO?

The HRT achieves its vision through:

 

1.     Focusing on two critical points in our society, namely Early Childhood Development and  Rural Development.

 

2.     Under guardianship of competent trustees, applying all contributions with great care to verified and sustainable projects.

 

3.     Giving the necessary recognition and appreciation to all contributors and partners.

Trustees

  • Braam Hanekom (Chairperson)

  • Hannl Cronjé

  • Herman Bailey

  • Bossie Minnaar

  • Ritz de la Bat

  • Sam Dandala

  • Sean Esterhuizen

_______________________________________________________________________________

WIE IS ONS?

Die Hoop en Versoening Trust (HVT) is 'n NPO wat gestig is om Suid-Afrikaners die geleentheid te gee om by te dra, uit dankbaarheid, tot die herstel/restorasie van die land. Ons het die behoeftes van mense wat wil bydra, maar onseker is oor hoe om dit te doen en bang is dat hul bydraes verlore sal gaan in die huidige kultuur van verkwisting, raakgesien. Die HVT mik om 'n platform te skep waar bydraes, wat sal lei tot tasbare verbeteringe in ons land, met 'n geruste hart gemaak kan word.

Ons MISSIE

Om 'n platform te skep vir individue en organisasies om uit dankbaarheid bydraes te maak tot die herstel en versoening in Suid-Afrika. 

 

Ons VISIE

Om by te dra tot die versoening van Suid-Afrika deur te verseker dat elke kind toegang het tot 'n ordentlike vroeëkindontwikkelingfasiliteit en sodoende toegerus word om optimaal en holisties te ontwikkel. 

 

Ons WAARDES

  • Dankbaarheid

  • Vertroue

  • Integriteit

 

WAT DOEN ONS?

Die HVT bereik sy visie deur:

1.     te fokus op twee kritiese aspekte van ons samelewing: Vroeëkindontwikkeling en Landelike ontwikkeling

 

2.     onder die toesig van bevoegde trustees alle bydraes met groot sorg aan geverifieerde en volhoubare projekte toe te ken. 

 

3.     die nodige erkenning en waardering aan alle vennote, gemeentes en donateurs te gee.

Trustees

  • Braam Hanekom (Voorsitter)

  • Hannl Cronjé

  • Herman Bailey

  • Bossie Minnaar

  • Ritz de la Bat

  • Sam Dandala

  • Sean Esterhuizen

  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter

Tel: 021 957 7202 | hvt@kaapkerk.co.za | 5 De Lange Street, Bellville ,7530 | South Africa | (176-982 - NPO)

Trustees: Braam Hanekom (Chairperson), Hannl Cronjé, Herman Bailey, Bossie Minnaar, Ritz de la Bat, Sam Dandala, Sean Esterhuizen

 

© 2020 by Hope and Reconciliation Trust