HOU AAN MET AANHOU
Die Hoop en Versoening Trust wil graag volgelinge aanmoedig om aan te hou positief wees in hierdie onsekere tyd. Ons bied 'n daaglikse tema aan vir elke huisdhouding met die gedagte van "aanhou".
1. Aanhou LEER
2. Aanhou MAAK
3. Aanhou LAG
4. Aanhou GLO
5. Aanhou GEE
Volg ons op Facebook (@HopeReconciliationTrust) vir die daaglikse wenke en/of bemoediging.




