DOWNLOAD PDF and read more about our projects running currently:

Get involved with our current projects and be part of positive future growth.

Contact us:

Braam Hanekom

braam@kaapkerk.co.za

or
hvt@kaapkerk.co.za / (021) 957 7100

ONTVANG

Stuur 'n e-pos aan smedia@kaapkerk.co.za en ons sal so gou as moontlik terugkom met alle besonderhede oor die ontvang van die sade.

SKENKING

Maak 'n direkte skenking. Bankbesonderhede onder.

Hoop en Versoening Trust | Nedbank: 198765

Rekeningnommer: 1169975933

Tel: 021 957 7202 | hvt@kaapkerk.co.za | 5 De Lange Street, Bellville ,7530 | South Africa | (176-982 - NPO)

Trustees: Braam Hanekom (Chairperson), Hannl Cronjé, Herman Bailey, Bossie Minnaar, Ritz de la Bat, Sam Dandala, Sean Esterhuizen

 

  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter

© 2020 by Hope and Reconciliation Trust

GENADELAND GF4GF CENTRE NPC

 

"Om ‘n sentrum te begin is nie kinderspeletjies nie, maar sonder kinderlike geloof is dit definitief nie moontlik nie. Die eerste GF4GF Centre (Palms) het in 2011 sy deure oopgemaak, maar was alreeds deel van die oorspronklike visie waarmee AMOS Agrimin in 1994 begin het. Na Palms GF4GF Centre (Groblershoop, Noord-Kaap) het Willows (Tweeling, Vrystaat) gevolg, daarna Genadeland (Victoria-Wes, Noord-Kaap) en Compass (Somerset-Oos, Oos-Kaap). Ons is vol vertroue dat twee sentrums in die Wes-Kaap en nog een in die Oos-Kaap binne die afsienbare toekoms gaan oopmaak. As dit nie vir die Here was nie, was daar verseker nog nie een sentrum nie. Aan Hom die eer!"

KONTAK: Johan Viljoen (Uitvoerende Direkteur) | www.gf4gfcentres.co.zajohanv@gf4gfcentres.co.za

LEES DIE 2020 NUUSBRIEF HIER: